Welkom by Mila & maats Akademie
'N skool wat omgee
Wie is ons?
Mila en Maats Akademie is ‘n kleuterskool en nasorg sentrum wat ‘n uitstekende kurrikulum aanbied met beginsels wat gesentreer is op Christelike waardes. Ons maak voorsiening vir kinders vanaf 18 maande tot 6 jaar oud.
Ons maats speel en leer elke dag deur prettige aktiwiteite wat deur ons vriendelike personeel aangebied word. Mila en Maats is gevestig tussen Roodekrans en Wilro Park (Bottelbrush Straat 38, Wilro Park).

Wat ons aanbied

Akademie
-Ons volg die Nasionale CAPS kurrikulum
-‘n Speelgroep met lekker opvoedkundige aktiwiteite
– Help met voorbereiding vir “groot skool”

Gebalanseerde etes
-Gesonde, Tuisgemaakte kos
-Vrugte vir peuselhappies
– Gebalanseerde etes en happies word voorsien

Nasorg
-Tutor vir maats wat in “groot skool” is
-Hulp aan spesiale behoeftiges
-Skool bussie vir naksoolse vervoer
ons personeel

Adel

Selinah

Leneach
verryk jou kind se lewe
kontak ons gerus
38 Bottelbrush Straat
Roodekrans
011 764-2829
Nasorg
Vriendelike Personeel
OPVOEDKUNDIGE aktiwiteite
Gebalanseerde etes
kom sien ons vandag!
Adres
38 Bottelbrush Street Roodekrans
FOON NOMMERS
011 764-2829
083 389 0990
E-POS
admin@milaenmaats.co.za